Die idee het ontstaan uit ‘n tydskrif-onderhoud wat ek moes doen met die vader van ‘n jongman wat daarvan aangekla is dat hy sy meisie vermoor het. Dit was ontroerend om te sien hoe diep getref hierdie vader was en hoeveel hy wou opoffer om sy seun te red. Dit het my laat wonder oor […]