Karin het op ‘n baie laat stadium in haar lewe begin skryf: Ek moes eers “rondloop en stories bymekaar maak”. Sy is ook glad nie spyt dat sy eers op ‘n lang en suksesvolle loopbaan in joernalistiek gefokus het nie, want sy het die geleentheid gehad om, onder meer, die vryheidstryd in Suid-Afrika tydens die […]